Ottofees Rally - 7 Junie 2014 - Vierwielmotorfiets Ren

Kom geniet die rally

Rally op 7 Junie 2014 - Veldmotorfiets en Vierwielmotorfiets Ren. Kos van vroeg af beskikbaar. Stalletjies. Snuisterye. Vars vleis te koop (6 - 7 Junie 2014). Hope vermaak.

Boogskietkompetisie - 'n rooibok kan gewen word.

Te Skou Gronde Ottosdal. Kontak : Ananca Naude, Kantoorure 08h00 - 13h00 Tel no 0185710063, na-ure - Herman Kriel : 083 776 7610. Sien ook waar is dit?

Dans tema

Hierdie jaar is ons dans tema, Marokkaans. Kom baljaar gerus saam met ons, op 30 Mei 2014. Daar gaan Belly dansers ook wees.

Rally

Veldmotorfiets an Vierwielmotorfiets Ren.. Skryf vandag nog in... (www.africa-offroadracing.co.za of Berta Welman by 083 448 9205. Laaste inskrywings sal op 7 Junie Saterdagoggend geskiet).

Nog aktiwiteite

Hope vermaak en aktiwiteite beskikbaar... Kom besoek ons gerus op die 7 Junie (Saterdag), op die Skou Gronde van Ottosdal.. [program].